Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
Title: Dillo
Sub Title:
Author: G.H.Franz
Publisher:
Year:
ISBN:
Summary: Gottfried Heinrich Franz (30 September 1896 - 7 Desember 1956) was 'n Afrikaanse skrywer van romans oor die inheemse inwoners van Suid-Afrika, veral die Basotho, waarin hy aspekte van hierdie stam se kultuur, lewenswyse en mitologie belig. Hy is 'n wenner van die W.A. Hofmeyr-prys vir sy skryfwerk. Benewens Afrikaans skryf hy ook handboeke, prosa en dramas in Noord-Sotho. 'Dillo[4] vertel van 'n sendelingseun se daaglikse omgang met die Basotho, waarin laasgenoemde se geskiedenis, sprokies, liedere en verhale vertel word. Hierdie oordrag van die Basotho se kultuur het 'n groot impak op die seun se ontwikkeling as mens.
Books are all in a used condition unless otherwise stated and may contain signs of wear and handling. Items are inspected before listing to ensure they are in an acceptable condition for resale. Please ask questions if you need more details on an item's condition.