Dink Soos 'n Miljarder - Daniel Strauss Dink Soos 'n Miljarder - Daniel Strauss Dink Soos 'n Miljarder - Daniel Strauss
Dink Soos 'n Miljarder - Daniel Strauss Dink Soos 'n Miljarder - Daniel Strauss Dink Soos 'n Miljarder - Daniel Strauss

Dink Soos 'n Miljarder - Daniel Strauss

Secondhand 1 available
R220.00
Shipping
Free shipping is available from CultureShop for all orders above R750.00, using one of our trusted couriers.
Check my rate
The seller has indicated that they will usually have this item ready to ship within 2 business days. Shipping time depends on your delivery address. The most accurate delivery time will be calculated at checkout, but in general, the following shipping times apply:
 
Standard Delivery
Main centres:  1-3 business days
Regional areas: 3-4 business days
Remote areas: 3-5 business days
Seller
Get it now, pay later

Product details

Condition
Secondhand
Location
South Africa
Bob Shop ID
652304450

Baie dinge het die afgelope paar eeue verander. Jy hoef nie meer n koninklike te wees om suksesvol te wees nie. En jy kan ondenkbare rykdom in n enkele leeftyd versamel. Die meeste mense weet eenvoudig nie hoe nie.

Jy is waarskynlik reeds n entrepreneur. Of jy droom daarvan om een te wees. Jy wil jou eie onderneming besit en jou eie baas wees.

Daniel Strauss, die Strauss in die beleggingsonderneming Stocks & Strauss, is sy eie baas, maar dit was nie altyd die geval nie. Tydens sy grootwordjare was hy daarvan oortuig dat die rykes slimmer is of oor vaardighede of kennis beskik wat gewone mense nie kan bekom nie. Maar op n dag het n toevallige ontmoeting met n miljardêr-entrepreneur hom laat besef dat die rykes eintlik normale mense is, net soos hy. Die verskil is dat die geldloses wat skatryk word, weet hoe om bó die lyn te dink. Hulle het die ingesteldheid van n miljardêr.

In Dink soos n miljardêr verduidelik Daniel wat dit beteken om hierdie lewensveranderende nuwe ingesteldheid aan te neem. Hy deel sy geheime tot sukses, insluitend hoe om toegang tot kapitaal te verkry, waar om die regte mense te vind om jou te help om jou doelwitte te bereik, en hoe om jou gedagtes van selfopgelegde beperkings te bevry, sodat jy ook soos n miljardêr kan dink en uiteindelik een kan word.

ISBN: 9780624090311

Pages: 191

Trade paperback

Tafelberg, 2021

Good condition

B153


Add to cart

Recently viewed

See more
Parte speel (Barend J. Toerein)
Secondhand
R45.00
Douglas DC-8-61 Trans Caribbean - 1/400 Scale (GJTCA096)(TAS016804)(Gemini Jets)
Secondhand
R550.00
For Quest 3 Flex Cable Repair Parts Power Interface Flex Cable
New
R1,578.56
21% OFF
Rainbow Fine Glitter 6pcs - C
New
R79.00 R100.00

Similar products

53% OFF
n Dorp soos Silwer Streams - Barend Vos
Secondhand
R190.00 R400.00
Geroep vir 'n Tyd Soos Hierdie - Farren Cloete
New
R290.00
Hoop vir 'n tyd soos hierdie - Braam Hanekom
Secondhand
R40.00
`n Seun soos Bram - Haasbroek
Secondhand
R80.00