Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
Johan en sy beste vriend Tom ontdek 'n geheime grot met versteende voetspore in Dinobaai. Toe hulle op die voetspore loop beland hulle in 'n wereld vol regte lewende dinosourusse. Saam met hul dino-maat Wanna beleef die twee seuns allerlei asemrowende - maar ook gevaarlike - oertyd-avonture!
TITLE: Dinowereld: Omnibus 2
AUTHOR: Rex Stone
SKU: 9780799380781
PUBLISHER: LAPA Publishers (Pty) Ltd / LAPA Uitgewers (Edms) Bpk
DATE PUBLISHED: 01/11/2017
PLACE PUBLISHED: South Africa
PAGES: 288
BINDING: Paperback / softback
LANGUAGE: Afrikaans
DIMENSIONS: 129 mm x 198 mm
WEIGHT: 500 gr