DIRK MUDGE. Enduit vir 'n onafhanklike Namibie DIRK MUDGE. Enduit vir 'n onafhanklike Namibie DIRK MUDGE. Enduit vir 'n onafhanklike Namibie DIRK MUDGE. Enduit vir 'n onafhanklike Namibie
DIRK MUDGE. Enduit vir 'n onafhanklike Namibie DIRK MUDGE. Enduit vir 'n onafhanklike Namibie DIRK MUDGE. Enduit vir 'n onafhanklike Namibie DIRK MUDGE. Enduit vir 'n onafhanklike Namibie

DIRK MUDGE. Enduit vir 'n onafhanklike Namibie

Secondhand 1 available
R5.00 minimum increment
R220.00
Shipping
R35.00 Standard shipping using one of our trusted couriers applies to most areas in South Africa. Some areas may attract a R30.00 surcharge. This will be calculated at checkout if applicable.
Check my rate
The seller allows collection for this item. Buyers will receive the collection address and time once the order is ready.
The seller has indicated that they will usually have this item ready to ship within 12 business days. Shipping time depends on your delivery address. The most accurate delivery time will be calculated at checkout, but in general, the following shipping times apply:
 
Standard Delivery
Main centres:  1-3 business days
Regional areas: 3-4 business days
Remote areas: 3-5 business days
Seller
Buyer protection

Product details

Condition
Secondhand
Location
South Africa
Bob Shop ID
646289147

Protea Boekhuis, 2015. Hardeband, 551 bladsye. Baie goeie toestand. Minder as 1kg.

Dirk Mudge publiseer op 87-jarige ouderdom sy langverwagte outobiografie. Hierdie besonderse man was vir 33 jaar voltyds betrokke by die politiek van Suidwes-Afrika en later Namibie. Hy betree die politiek in 1960 toe hy lid word van die wetgewende vergadering onder die Nasionale Party van Suidwes-Afrika. Mudge beskryf hoe hy aanvanklik die beginsels van die Nasionale Party onderskryf het, maar mettertyd tot ander insigte gekom het. Dit het onvermydelik tot sy uittrede uit die Nasionale Party gelei en tot die stigting van sy eie party: die Republikeinse Party. Hy het 'n persoonlike aandeel gehad in die skryf van die nuwe Grondwet vir die Republiek van Namibie en probeer in hierdie boek antwoorde verskaf op vrae soos waarom dit Namibie so lank geneem het om onafhanklikheid te bereik en wat die rol van Suid-Afrika en die internsionale gemeenskap daarin gespeel het.

Add to cart

Recently viewed

See more
1Pcs New For Ferraz Shawmut Fuse 500A 700V A70P500-4 A70P1200-4 1200A
New
R2,584.00
Bestdon
New
R750.00
Yours Faithfully by Sheila O`Flanagan
Secondhand
R40.00
For Honda RK1 RK5 Engine Mount Bracket 50820-SZW-J00 50820SZWJ00
New
R2,026.00

Similar products

Lesotho - Dirk & Colleen Schwager (Hard cover with dj)
Secondhand
R99.00
Enduit vir `n onafhanklike Namibie / Dirk Mudge
Secondhand
R115.00
Basta! - Dirk Johannes Hermann
New
R140.00
Soeklig op die Kommunisme (Afrikaans) | Dirk Kotze
Secondhand
R40.00