Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
Dit is herfs in die bos. Dirkie soek na kastaiings maar vind op die grond ook 'n eekhoring. Slaap hy? Is hy siek of het hy 'n pootjie gebreek? Dirkie gaan haal sy maatjie Annie en saam neem hulle die eekhoring na Dirkie se mamma. Sy sien dadelik wat fout is. Met die hulp van Mamma en Pappa neem Dirkie afskeid van 'n eekhoring.
TITLE: Dirkie en die eekhoring: Dirkie-reeks
AUTHOR: Guido van Genechten
SKU: 9781869197537
PUBLISHER: Protea Boekhuis
DATE PUBLISHED: 08/03/2012
PLACE PUBLISHED: South Africa
PAGES: 32
BINDING: Hardback
LANGUAGE: Afrikaans
DIMENSIONS: 210 mm x 290 mm
WEIGHT: 300 gr