| Main centres: | 1-3 business days |
| Regional areas: | 3-4 business days |
| Remote areas: | 3-5 business days |
Een van die minder bekende kinderverhaaltjies deur geliefde Afrikaanse skrywer Alba Bouwer.
SKAARS kopié in netjiese toestand; stewig en skoon, behalwe vir 'n geskenkinskrywing aan eerste blanko.
Uitgewer : Tafelberg
1e Uitgawe, 1e druk 1966
Hardeband : 37 bladsye
Afmetings : 215 x 140 x <10 mm (L x B x D)
Toestand: Gebruik