Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
Gebaseer op ‘n ware verhaal, het hierdie boek van ‘n vrou wat deur haar stiefvader vanaf haar vroee kinderjare verkrag is, ‘n ontstellende boodskap wat uitwys hoe dikwels die familie en veral die moeder nie wil erken dat die “ Pilaar van die gemeenskap” of familielede skuldig is aan verkragting.
Tafelberg Uitgewers, Agste druk, 2005, 213p.
Toestand: Sagteband, baie goeie toestand, geen merke.
Verpakking en Posgeld R28 (in S.A.)
N.B.: Dit is natuurlik beter om meer as een boek by my te koop want dan betaal jy slegs R28 per 1 kg boeke en slegs R 6 posgeld vir elk van die boeke na 1 kg. Dus, kyk gerus na ander winskopies op my PoggioBooks BOB-bladsy.