Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
This item is sold brand new. It is ordered on demand from our supplier and is usually dispatched within 8 - 12 working days
Sy het haarself Stom Anna genoem. Omdat sy aan niemand kon vertel van dit wat tussen haar en haar stiefpa plaasgevind het nie.
Hierdie is die verhaal oor hoe sy uiteindelik die stilte verbreek het en haar verhaal aan die wreld en ook in die hof gaan vertel het. 'Dis ek, Anna 'is gebaseer op 'n ware verhaal.
Summary | n Omnibus met Dis ek, Anna en Die staat teen Anna Bruwer in om met die film gebaseer op die boeke saam te val. Die omnibus bevat albei boeke. Sy het haarself Stom Anna genoem... |
Author | Anchien Troskie as Elbie Lotter |
Publisher | Kwela Books |
Release date | 20151015 |
Pages | 440 |
ISBN | 0-7957-0749-5 |
ISBN 13 | 978-0-7957-0749-0 |