Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
Sagteband in baie goeie toestand. Tafelberg 2004
"Dis ek, Anna" is 'n boek wat elke mens moet lees. Dit is 'n verhaal van 'n tienermeisie se durf om te oorleef. Wraak hoef nie die enigste uitweg te wees nie. Nou eers verbreek "Anna" die swye oor haar en haar stiefpa. Maar dit is ook 'n verhaal van troos."