Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
Max Muis wil 'n appelfees vier maar in die bos is daar niks appels oor nie! Stinkie Muishond het alles gepluk en wil met niemand deel nie. Die maats is treurig en teleurgesteld. Maar daar's tog 'n lekker feeshappie vir almal - versoet met vriendskappoeier en die besef dat dit lekker is om te deel.
TITLE: Dis lekker om te deel
AUTHOR: Brigitte Weninger
SKU: 9781920475673
PUBLISHER: Fantasi Books (Pty) Ltd
DATE PUBLISHED: 19/06/2012
PLACE PUBLISHED: South Africa
PAGES: 32
BINDING: Hardback
LANGUAGE: Afrikaans
DIMENSIONS: 215 mm x 287 mm x 15 mm
WEIGHT: 362 gr