This item has closed 1 buyer bought 1 item
View other items offered by BargainLot3360

Similar products

Dit is Tyd
Sold

Dit is Tyd

Secondhand 1 was available
R30.00
Shipping
R65.00 Standard shipping applies to orders under R100.00, in most areas in South Africa. R35.00 Standard shipping applies to orders over R100.00. Some areas may attract a surcharge surcharge. This will be calculated at checkout if applicable.
Check my rate
The seller allows collection for this item. Buyers will receive the collection address and time once the order is ready.
The seller has indicated that they will usually have this item ready to ship within 3 business days. Shipping time depends on your delivery address. The most accurate delivery time will be calculated at checkout, but in general, the following shipping times apply:
 
Standard Delivery
Main centres:  1-3 business days
Regional areas: 3-4 business days
Remote areas: 3-5 business days
Get it now, pay later

Product details

Condition
Secondhand
Location
South Africa
Customer ratings:
Product code
B0329
Bob Shop ID
612299695

Skrywer: Angus Buchan

Formaat: Groot Hardeband

Toestand: Soos Nuut

 

Dit is Tyd deur Angus Buchan

Op 22 April 2017 het ongeveer 1 miljoen mense op 'n plaas net buitekant Bloemfontein bymekaargekom om vir Suid-Afrika te bid. Wat begin het as 'n versoek aan die evangelis Angus Buchan het gegroei tot een van die grootste gebedsbyeenkomste in die geskiedenis van Suid-Afrika.

Dit is tyd vertel hoe mans en vroue van alle ouderdomme en rasse byeengekom het om saam met Angus Buchan vir ons land se herstel te bid. Dit is 'n getuienis van God se genade en hoe hierdie historiese It's Time-gebedsbyeenkoms in die lewe geroep is in net ses weke.

Hierdie boek bied:

  • Angus Buchan se persoonlike getuienis van die versoek wat alles begin het, God se bevestiging aan hom dat daar 'n byeenkoms moet wees en hoe alles in plek geval het daarvoor.
  • Getuienisse deur komiteelede van die wonderwerke wat gebeur het in aanloop tot die byeen¬koms, asook op die dag van die byeenkoms.
  • Meer as 80 aangrypende getuienisse van mense wat die byeenkoms bygewoon het en hoe dit hulle lewe verander het.
  • 'n Afdeling wat handel oor die pad vorentoe
  • 24 bladsye met volkleur-foto's
  • Gebed volgens die ACTS-metode
  • Die sondaarsgebed en Ons Vader-gebed.

Die kragtige getuienisse in Dit is tyd is 'n bewys dat God steeds betrokke is by Suid-Afrika en die mense in die land; dat God mense van alle vlakke van die samelewing liefhet; en wat ons kan vermag as ons as 'n nasie onder sy Naam verenig.


Description of book condition:

New  Brand new and unread book.

As New  A secondhand book that can easily pass for a new one.

Very Good  Book is in great condition with only a minor blemish here and there.

Good  Book shows visible reading wear but nothing serious.

Fair  Book shows clear and more significant wear, especially on the cover, but is still solid and intact.

Worn  Book shows severe wear and tear while still being intact (commonly known as a "reading copy"). Worn books are still good perfect for a good read, all pages will be intact with none threatening to fall out.


Customer ratings: 1 ratings

Very fast delivery, great seller!
14 Apr 2026