Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
Dit was Gister en Eergister. Huibrecht Mulder.
Eerste druk 1970.
Vertellinge en geskiedenis oor die Sandveld en Namakwaland. Die straaltjies is ook as radio-vertellinge uitgesaai oor die ou Radio Suid -Afrika.
Boek in baie goeie toestand met slegs n klein skeurtjie op stofomslag agter.
Posgeld R30