Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
Volgende gedigte ook in hierdie boek van DF Malherbe Slaap, Verby, Die Rooivlerkspreeu, Jacob Ontong, Padwerkers. Met lang gedig van Jacob Ontong
Nasionale Boekhandel 1953 rooi stewige hardeband, goed gebind, duidelike groter druk teks, 179 bladsye met Bronnelys, baie klein inskripsie van vorige eienaar op eerste bladsy. Baie ligte ouderdomsgebruik, netjies vir ou boek.