Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
D.J. Opperman, Heilige Beeste
Nasionale Pers, 1945. Hardeband met stofjas, 86 bladsye.
Boek in goeie, skoon toestand. Stofjas taamlik verweer, met groot skeur op voorkant, klein vlekkies en stukkies verlies aan die hoekkante maar is steeds grotendeels intakt.
Eerste uitgawe van hierdie belangrike werk in die Afrikaanse letterkunde.