This auction has been won.
View other items offered by kingmidasgold25578
Leading
maureese16 1 × R25.00
21 Apr 12:59

Similar products

Senior Verseboek - DJ Opperman
Secondhand
R30.00
Groot Verseboek - D.J. Opperman - Hardcover - 224 pages
Secondhand
R40.00
Astrak / D.J. Opperman (1960)
Secondhand
R85.00
Groot verseboek - DJ Opperman
Secondhand
R35.00
DJ OPPERMAN - HEILIGE BEESTE veroorsaak opskudding - BEKROON MET HERTZOG PRYS 1947
Sold

DJ OPPERMAN - HEILIGE BEESTE veroorsaak opskudding - BEKROON MET HERTZOG PRYS 1947

Secondhand 1 was available
R5.00 minimum increment
R25.00
Shipping
R65.00 Standard shipping applies to orders under R100.00, in most areas in South Africa. R35.00 Standard shipping applies to orders over R100.00. Some areas may attract a surcharge surcharge. This will be calculated at checkout if applicable.
Check my rate
R65.00 pickup point shipping applies to orders under R100.00, in most areas in South Africa. R35.00 pickup point shipping applies to orders over R100.00. There are various locker and counter collection points across South Africa.
View locations
The seller has indicated that they will usually have this item ready to ship within 3 business days. Shipping time depends on your delivery address. The most accurate delivery time will be calculated at checkout, but in general, the following shipping times apply:
 
Standard Delivery
Main centres:  1-3 business days
Regional areas: 3-4 business days
Remote areas: 3-5 business days
Buyer protection

Product details

Condition
Secondhand
Location
South Africa
Customer ratings:
Product code
kingmidasgold2
Bob Shop ID
36582973

Opperman het in 1945 met die bundel Heilige beeste gedebuteer. Die bundel is in 1947 met die Hertzogprys bekroon. Sy diepe gevoel van verbondenheid met die lotsbestemming van die Afrikaner vind neerslag in hierdie bundel. Gedigte oor sy ervaringe as kind in Natal en ook sy kennismaking met die Zoeloekultuur word ook in hierdie bundel aangetref. As 'n mens na D.J. Opperman se taal- en beeldgebruik kyk, kan jy maar net met prof. G. Dekker saamstem as hy sê: ''Opperman sing nie, hy praat in 'n sterk, beeldende styl. Die beelde is hard, aards en kantig.'' In die gedig ''BOER'' word met die tipografie geëksperimenteer. Dit dra by tot die dramatisering in hierdie gedig, wat begin by 'n enkeling, totdat die hoogtepunt in die nasie bevestig word. Ook vind hier progressie van die algemene na die besondere, en omgekeerd, plaas.  Heilige beeste 'veroorsaak,opskudding in Pietermaritzburg want hier was vir die eerste keer 'n Afrikaanse digter wat met 'n Natalse verwysingsveld gewerk het,'' sê Kannemeyer.  KLEINBOER: Vroeg Saterag as die koekoekhaan kraai, sing ek bo-op my karretjie gelaai met wortels en koolkoppe; maar swyg met bitter haat as ek saans huistoe draai. UIT BOER Hy stap van soggens vroeg agter vier osse en die ploeg, om aarde, son en wind en reën in mielies te verbind; in ryke saad waaruit fabriek en stad en  nasie spruit. 


Opperman, D.J.: Heilige Beeste, Kaapstad, 1947 (tweede druk) – Goeie kondisie , skoon wit bladsye goed gebind, Oorspronklike stofomslag wys min tekens van gebruik.  Netjiese inskripsie op eerste endbladsy,  89 bladsye + inhoudsopgawe.  

Sien ook sewester en Senior Verseboek, Vergelegen op kingmidasgold2 van dieselfde skrywer.

 

 

Recently viewed

See more
The X Factor Magazine - Cover-Ups/Paranormal/Mysteries & Ufo's - No 1
Secondhand
R39.00
A Walk To Remember DVD German Press Mandy Moore English Language
Secondhand
R15.00
45% OFF
1Pc Black For iPhone 14 Pro Max African Style TPU Phone Case
New
R173.00 R314.00
Hotwheels Diecast on Card:2019 HW Moto
Secondhand
R65.00

Customer ratings: 1 ratings

Baie dankie. Het boek ontvang. Marius
09 May 2011