Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
INHOUD: Dieretuin, Nagstorm, Grootstad, Nagwaak, Man met flits, widernis, sirkus, Ballade van die Grysland, Legende van die Drenkelinge, Legende van die 3 versoekinge, Negester en Stedelig, Digter, Almanak, Genesis, Jona Walvis, Vuur, Vigiti Magna, Moederstad ens. ens.
In die beeld ''Negester'' is die begrip van 'n stralende sterrebeeld (krans) wat bo die goddelose Bybelstad Nineve hang en
redding bring, saamgevat. Gedigte in hierdie bundel handel oor ouerskap en in die besonder vaderskap, die gedagte aan vaderskap in die groot stad en die verantwoordelikhede wat dit meebring. In Hierdie gebeure word verwoord in die ballade in drie bedrywe, wanneer hy geestelike waardes bo die blink van die sterre stel.
Opperman, D. J. Negester oor Ninevé. Kaapstad: Nasionale Pers, 1947, inskripsie op eerste skoon endbladsy. Eerste uitgawe,eerste druk gedruk deur die Nasionale Pers in 1947. Boek met oorspronklike stofomslag goeie toestand, stofomslag wys gebruik aan borant. Goed gebind, skoon bladsye. 64 bladsye in boek.
Sien ook Heilige Beeste en Senior Verseboek van DJ Opperman op kingmidasgold2