This item has closed 1 buyer bought 1 item
View other items offered by The Book Traders5123

Similar products

DJ Opperman se Nuwe Kleuterverseboek
Sold

DJ Opperman se Nuwe Kleuterverseboek

Secondhand 1 was available
R175.00
Shipping
R35.00 Standard shipping using one of our trusted couriers applies to most areas in South Africa. Some areas may attract a R30.00 surcharge. This will be calculated at checkout if applicable.
Check my rate
The seller has indicated that they will usually have this item ready to ship within 3 business days. Shipping time depends on your delivery address. The most accurate delivery time will be calculated at checkout, but in general, the following shipping times apply:
 
Standard Delivery
Main centres:  1-3 business days
Regional areas: 3-4 business days
Remote areas: 3-5 business days
Buyer protection
Get it now, pay later

Product details

Condition
Secondhand
Location
South Africa
Product code
BT0994
Bob Shop ID
418649788

 

DJ Opperman se Nuwe Kleuterverseboek - Tafelberg - 1981 - Harde glansblad steeds in mooi, skoon en stewige toestand.

Illustrasies deur Cora Coetzee.

Geslagte kinders is reeds deur die gedigte hierin vermaak.

Hierdie bundel verse is die eerste keer in 1957 uitgegee, en weer in 1981 verfris, toe ‘n nuwe omslag bygevoeg is. Die temas is ook opnuut gegroepeer en word duidelik in die inhoudsopgawe en voor elke afdeling genoem. Elke afdeling begin met eenvoudige verse en word geleidelik ingewikkelder. Die leser kan dan volgens elke kind se ouderdom en behoefte besluit waar om op te hou en weer terug te keer na die betrokke tema.

 

Bekende skrywers wie se verse ingesluit is, is Helena Lochner, A.G.Visser, W.O. Kuhne, Anna du Raan, Pieter W Grobbelaar, C.J. Langenhoven, en C.P.Hoogenhout.

Temas sluit in: “Rympies vir vingers, tone, tronies en ritjies op ponies”, “As die eerste klanke kom”, “Die ontdekkertjie se avonture”, “Terg- en uittelrympies”, “Raaiselrympies en rymspreuke”, en “Snelsêers en op-die-ketting-blaas”.