Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
LANGEBERG: DJ VAN ZYL Professor of South African History at Stellenbosch University
Fotos Lugfoto Langeberg-fabriek dorpie Ashton, Aero losieshuis en kafee in vorm van vliegtuig gebou baken vir Ashton, Langeberg bergreeks., Karoo vallei, Direksie van Langeberg 1940, Afskrifte van Oorspronklike dokumente Langeberg, George Whitehead, Malcolm de Wet, UItsigte vanaf Conradiedorp, Bou van fabriek 1940, Ou advertensies en etikette van ingemaakte produkte toe die ontwerk die geografiese oorsprong van die naam Langeberg beklemtoon het. Mosselbaaifabriek. Koo karavaan laat 40-jare gratis monsters van Langeberg versprei. Koningsfamilie se besoek 1947 aan fabriek met wit trein.Fotos binne fabriek. Skade vloedramp 1981, Ou lugfoto parc du Cap. Nog baie meer fotos van bestuurders en verwerking van produkte.
Langeberg kooperasie se geskiedenis verteenwoordig 'n triomf vir ekonomiese en sosiale samewerking. Produsent en huisvrou, die inmaakbedryf in die besonder en die SA ekonomie in die algemeen het by sy stigting, groei en transformasie gebaat. 50 Jaar van Inmaakprestasie 1940 - 1990. 98p.
1990 AFRIKAANSE LANGEBERG Hardeband goeie toestand ISBN 0620152834 MET FOTOS, GOED GEBIND EN SKOON.