Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
In 'n boomryke Johannesburgse woonbuurt koester 'n paar hul seuntjie terwyl hul skoonmaker se kind in volle aangesig van die land se ongeregtighede moet staan.
In die yslandskap van Reykjavic neem 'n vrou dol heuning saam met die man wat haar vir 'n ander verruil het en bring hulle 'n angswekkende laaste aand saam met 'n gewelddadige Rus en sy metgesel deur.
Terwyl twee minnaars in New England aan die wreedheid van hul gasheer uitgelewer word toe sy menslikheid hom verlaat, ontferm 'n ma haar oor 'n straatkind op Park-stasie.
Die verhaalsiklus wat die kroon span, vertel hoe 'n jong Namibir en sy Japannese vriendin 'n jong wiskundige vir wie elektroniese musiek 'n meditasie is saam 'n tragedie in die berge en 'n nag in 'n beklemmende chateau met 'n donker poel vol glimmende palings beleef.
N die veelbekroonde Alfabet van die vols, publiseer SJ Naud 'n tweede bundel kortverhale wat ontstel, verras, en boweal bekoor