This item has closed 1 buyer bought 1 item
View other items offered by daughterofsion12

Similar products

Dolls - Caroline Goodfellow (paperback)
Secondhand
R20.00
Patrone vir lappiesprente - Norma Slabbert - Lappiesprent tegnieke
Secondhand
R45.00
Dress Making Dolls - Junior
New
R4,288.70
Dolle laswerk (Praktiese Delos gids)
Secondhand
R75.00
Dolle laswerk deur Noma Slabbert
Sold

Dolle laswerk deur Noma Slabbert

Secondhand 1 was available
R20.00
Shipping
R65.00 Standard shipping applies to orders under R100.00, in most areas in South Africa. R35.00 Standard shipping applies to orders over R100.00. Some areas may attract a surcharge surcharge. This will be calculated at checkout if applicable.
Check my rate
The seller has indicated that they will usually have this item ready to ship within 3 business days. Shipping time depends on your delivery address. The most accurate delivery time will be calculated at checkout, but in general, the following shipping times apply:
 
Standard Delivery
Main centres:  1-3 business days
Regional areas: 3-4 business days
Remote areas: 3-5 business days
Buyer protection
Get it now, pay later

Product details

Condition
Secondhand
Location
South Africa
Customer ratings:
Bob Shop ID
70512189

Dolle laswerk deur Norma Slabbert.

Hier volg 'n uittreksel uit die boek:

"met die klem op herwinning is die tyd reg vir 'n herlewing van hierdie lapwerk.  Elke reslappie kan nuttig gebruik word en die klem val sterk op eksperimentering. Ou lap van gebruikte kledingstukke, dasse, serpe. lakens, tafeldoeke en gordyne word gebruik om nuwe artikels te maak. Selfs die kleinste stukkie lap. lint of kant kan gelas word. Uiters geskik vir die kwiltliefhebber wat nie die vaardigheid, smaak, tyd of geduld het wat tradisionele laslapwerk verg nie.  Dit kan met die masjien of met die hand gedoen word en vereis geen besondere naaldwerkvaardigheid nie.  Die bekoring en sukses is in die keuse, kleur en fatsoen van die lappies.

Hierdie boek behandel die tradisionele Victoriaanse benadering, maar gebruik dit ook as vertrekpunt om nuwe moontlikhede van die eeu-oue kunsvorm te ontgin."

Die boek is in 1991 gepubliseer en het 32 bladsye. Dis in goeie toestand maar het winkelstempel binne.

Vra gerus as daar enige onduidelikheid bestaan. Bereid om posversending te kombineer indien u meer van my boeke koop.

Recently viewed

See more
Panini Press
New
R395.00
AVIATION 1992 FLIGHT COVER MAIDEN FLIGHT 1ST AIRSHIP IN SA SIGNED PILOT AND CO PILOT
Secondhand
R28.00
Venda UMM Set Ferns 1985
Secondhand
R1.20 No bids
Lent T-Shirt in Purple - Remember you are Dust
New
R360.00

Customer ratings: 1 ratings

HI THANKS FOR MY BOOKS REC IN GOOD CONDITION A+++++
07 Aug 2012