R35.00 Standard shipping using one of our trusted couriers applies to most areas in South Africa. Some areas may attract a R30.00 surcharge. This will be calculated at checkout if applicable. Check my rate
There are various locker and counter collection points across South Africa. View locations
The seller has indicated that they will usually have this item
ready to ship within 2 business days.
Shipping time depends on your delivery address.
The most accurate delivery time will be calculated at checkout,
but in general, the following shipping times apply:
Voormalige spesmagte-operateur Tex Texeira se wittebrood in die Caprivi word wreed onderbreek. 'n Agent van 'n geheime Mosambiekse ondersoekeenheid het die gevreesde Mecau-dwelmkartel geïnfiltreer en sulke sensitiewe inligting ontdek dat hy niemand behalwe Tex daarmee kan vertrou nie. Die rede: Dit betrek 'n hooggeplaaste Suid-Afrikaner. Dis 'n eenvoudige ekstraksie, met die rugsteun van die Amerikaanse DEA. Mits Tex die aandag van die Islamitiese ekstremiste Al-Shabab in Cabo Delgado kan vermy. Of uit 'n sluipskutter se kruisdraad kan bly - een wat die Mecau-kartel se luitenante om onbekende redes meedoënloos uitroei. Niks is meer eenvoudig in Tex Texeira se lewe nie. Daarom staal hy hom vir 'n week waarin hy vermoed sy oorlewingsvermoë tot die uiterste beproef gaan word. En soos gewoonlik is sy voorgevoel in die kol . . .