Don de ridder deur Chris Pelser

Don de ridder deur Chris Pelser

1 available / secondhand
R5.00 minimum increment
R100.00
Shipping
Free shipping is available from Cushy Books for all orders above R200.00, using one of our trusted couriers.
Check my rate
The seller has indicated that they will usually have this item ready to ship within 3 business days. Shipping time depends on your delivery address. The most accurate delivery time will be calculated at checkout, but in general, the following shipping times apply:
 
Standard Delivery
Main centres:  1-3 business days
Regional areas: 3-4 business days
Remote areas: 3-5 business days
Seller

Product details

Condition
Secondhand
Location
South Africa
Bob Shop ID
642924964

Beskrywing

Soos die Ridder van Cervantes, onderneem ons moderne held 'n reis op sy gehawende ou Harley Davidson en sy halstarrige swart agterryer, Zebulon, op soek na sy Dulsie, die Roos van Lambertsdal. 'n Satiriese ondersoek van die Suid-Afirkaanse maatskappy teen die agtergrond van rasseverhoudings, politiek en vooroordele. Talle bekende persoonlikehede word ontmasker, ondermyn en die spot mee gedryf, en die held self moet sy illusies en drome aan die einde verwerk. 

Jaar

1990/4 (Eerste uitgawe, eerste druk)

Uitgewer

HAUM-Uitgewers

Bladsye

155

Toestand

Sagteband, Ex-libri sakkie en merke, ouderdomsvergeling, geringe rakslytasie.

 

** Neem asseblief kennis dat versending geskied volgensgewig. Met die eerste 5 kg versending teen 'n vaste prys. Boonop word jouversending minder as jy meer as 'n R100.00 bestee. So besoek gerus my winkelvir nog wonderlike items.

 

Skakelna my winkel:

https://www.bobshop.co.za/seller/5037150/Cushy_Books

Add to cart

Recently viewed

See more
Durasand mesh sanding sheet 220grit 270x230
R24.97
Solis S6 Pro 5kW Advanced Hybrid Inverter (Pack of 12)
R200,524.34
SMTE PowerContour Gaming Chair - Black/White with keychain
R6,272.00
10% OFF
GUD PANEL AIR Filter For PEUGEOT 406 2.0 HDI (RHZ DW10ATED RHS 8V 80KW) 01-04
R459.00 R509.00

Similar products

Chriskras 3 deur Chris Barnard +1
R65.00
Uur van die aap - Chris Pelser
R55.00
So onder deur die Maan deur Chris Barnard
R35.00
`n Ridder vir Francesca deur Nickey van Schalkwyk
R15.00