DON QUIJOTE - Miguel de Cervantes Vertaal deur André P. Brink AFRIKAANS EDITION DON QUIJOTE - Miguel de Cervantes Vertaal deur André P. Brink AFRIKAANS EDITION DON QUIJOTE - Miguel de Cervantes Vertaal deur André P. Brink AFRIKAANS EDITION
DON QUIJOTE - Miguel de Cervantes Vertaal deur André P. Brink AFRIKAANS EDITION DON QUIJOTE - Miguel de Cervantes Vertaal deur André P. Brink AFRIKAANS EDITION DON QUIJOTE - Miguel de Cervantes Vertaal deur André P. Brink AFRIKAANS EDITION

DON QUIJOTE - Miguel de Cervantes Vertaal deur André P. Brink AFRIKAANS EDITION

Secondhand 1 available
R75.00
Shipping
R65.00 Standard shipping applies to orders under R100.00, in most areas in South Africa. R35.00 Standard shipping applies to orders over R100.00. Some areas may attract a surcharge surcharge. This will be calculated at checkout if applicable.
Check my rate
R65.00 pickup point shipping applies to orders under R100.00, in most areas in South Africa. R35.00 pickup point shipping applies to orders over R100.00. There are various locker and counter collection points across South Africa.
View locations
The seller has indicated that they will usually have this item ready to ship within 2 business days. Shipping time depends on your delivery address. The most accurate delivery time will be calculated at checkout, but in general, the following shipping times apply:
 
Standard Delivery
Main centres:  1-3 business days
Regional areas: 3-4 business days
Remote areas: 3-5 business days
Seller
Buyer protection
Get it now, pay later

Product details

Condition
Secondhand
Location
South Africa
Bob Shop ID
649019493

Don Quijote was die wêreld se eerste volwaardige roman, en bly vandag nog een van die grootstes. Dit is sedert publikasie vroeg in die sewentiende eeu al in dosyne tale vertaal, en beklee 'n belangrike posisie in die kultuurbesit van feitlik elke beskaafde volk. Die verhaal van Don Quijote en Sancho Panza. dolende ridder en sy agterryer, bekoor lesers wêreldwyd dus al eeue lank. Vroeë uitgawes in Afrikaans was dikwels baie sterk verkort, met behoud van slegs die mees bekende avonture en episodes in die oorspronklike roman. Maar in 1966 het hierdie vertaling uit Spaans deur André Brink verskyn, die volledigste vertaling in Afrikaans en die enigste waarin die gees en tekstuur van die oorspronklike in belangrike mate bewaar is. Om net aan Don Quijote te dink as die mal ridder wat windmeulens bestorm het. sê André Brink tereg in sy voorwoord, doen 'n onreg aan "Cervantes se magtige boek, die vader van alle moderne romans". Hierdie uitgawe is ook die eerste en enigste Afrikaanse uitgawe met die outentieke oorspronklike illustrasies van Gustave Doré, wat deur die jare al so innig met Don Quijote verbonde geraak het dat 'n standaarduitgawe sonder hulle feitlik ondenkbaar is.


Kondisie: 2

Add to cart

Recently viewed

See more
46% OFF
F1 2011 Xbox 360
New
R295.00 R550.00
CAPE OF GOOD HOPE 1884 6d MAUVE - LMM - CV R350
Secondhand
R100.00
Tippie skryf-en-uitvee boek 2: Visuele persepsie - Dedré van van Wyngaard
New
R115.00
Ancient Greece: The Dawn of the Western World (large coffee table book)
New
R450.00

Similar products

Jeeves Omnibus - P.G. Wodehouse 1st Edition 1931
Secondhand
R900.00
Twelfth Night - P DE Munnik (paperback)
Secondhand
R99.00
The Vatican Cellars, André Gide
Secondhand
R45.00
Oliver Twist - Charles Dickens **Afrikaans**
Secondhand
R40.00