Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
173 BLADSY SAGTEBAND BOEK IN GOEIE TOESTAND.
Daar word algemeen aanvaar dat depressie 'n alleen-siekte is. As ons vanuit 'n subjektiewe oogpunt daarna kyk, kan ons dit so beskryf. Depressie is egter nie 'n alleen-siekte nie, omdat dit nie net die persoon wat daaronder ly van die wereld en mense om hulle laat terugtrek nie. Dit het ook tot gevolg dat die wat die naaste aan hulle leef uit onbegrip en soms, uit onkunde, ook terugtrek en nie weet hoe om met die depressiewe persoon in verhouding te tree nie. Die waarde van Donkerbos verdwaal le juis in hierdie ervaring van ander wat met die depressiewe persoon saamleef: dit gee stem aan die ervaring van 'n depressiewe persoon en wys vir die "buitestander" iets van die worstelstryd waarin so baie mense vasgevang leef
depressie donkerbosverdwaal