Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
Donker Boskind deur Louis Kruger Jeuglektuur Eerste uitgawe, Eerste druk
Was die wenner van die Sanlamprys vir Jeuglektuur 1985. Die verhaal van ’n talentvolle jong seun wat sy suster verloor. ’n Donker verhaal met ’n treurige einde.
Tafelberg, Eerste uitgawe, Eerste druk, 73p.
N.B.: Dit is natuurlik beter om meer as een boek by my te koop want dan betaal jy slegs R28 per 1 kg boeke en slegs R 6 posgeld vir elk van die boeke na 1 kg. Dus, kyk gerus na ander winskopies op my PoggioBooks BOB-bladsy