This item has closed 1 buyer bought 1 item
View other items offered by The Book Traders5123

Similar products

Mense verhoudings wat werk
Secondhand
R40.00
Donker Liefde: My Verhouding Met Heroien Venter, Anoux
Secondhand
R85.00
Mense van My Asem – Steve Hofmeyr: 'n Reis deur Liefde, Verlies en Lewe
Secondhand
R39.00
Dans met my - ROBERTSON,C
New
R255.00
Donker Liefde -My verhouding met Heroien - Anoux Venter
Sold

Donker Liefde -My verhouding met Heroien - Anoux Venter

Secondhand 1 was available
R70.00
Shipping
R65.00 Standard shipping applies to orders under R100.00, in most areas in South Africa. R35.00 Standard shipping applies to orders over R100.00. Some areas may attract a surcharge surcharge. This will be calculated at checkout if applicable.
Check my rate
The seller has indicated that they will usually have this item ready to ship within 3 business days. Shipping time depends on your delivery address. The most accurate delivery time will be calculated at checkout, but in general, the following shipping times apply:
 
Standard Delivery
Main centres:  1-3 business days
Regional areas: 3-4 business days
Remote areas: 3-5 business days
Buyer protection
Get it now, pay later

Product details

Condition
Secondhand
Location
South Africa
Customer ratings:
Product code
BT8073
Bob Shop ID
449129277

 Donker Liefde -My verhouding met Heroien - Anoux Venter - Human & Rousseau - 2007 - Sagteband steeds mooi.

Anoux Venter skryf oor haar jarelange verslawing aan dwelms en uiteindelik aan heroïen, dodelikste dwelm van almal.

Ek wil haar graag hier laat praat. Sy skryf:
"Ek kan aangaan en aangaan oor daardie eerste keer, die emosies en gevoelens was enorm groot. Maar ek moes dit net nooit gedoen het nie, dis die punt. Sommige mense, soos ek, is gemaak om daarvan te hou. Ons persoonlikhede, swakhede, vrese en liggaamselle is eenvoudig gemaak om heroïen te aanbid. En jy sal nooit weet watter mens jy is totdat jy dit probeer het nie, en dan is dit reeds te laat."

"Waar heroïen die vorige dag nog vir my ‘n aaklige, vieslike ding was, het dit skielik my persoonlikheid versterk, my goed laat voel oor myself. Ek het myself vinnig oortuig dis glad nie so erg as wat die TV en grootmense dit laat klink het nie. Daardie aand het ek die trickster ontmoet - dis daardie stemmetjie wat jou altyd vertel dat jy okay is, nie verslaaf is nie, dat jy nie werklik steel of lieg of die waarheid vermy nie. Dit laat jou altyd beter voel."

"Die ontrekkingsimptome het gereelder geword omdat ons geld begin opraak het. Die demoon wat op my siel geteer het, was heeltyd honger, heeltyd op soek. Ons het Raine se ouers leeggetap. Mooi gevra vir geld, gesmeek, gesteel. Alles gevat wat hulle gehad het. Ek kon soms nie glo wat ek alles gedoen het nie, maar ek het probeer om so min as moontlik daaraan te dink, anders sou ek mal word. Ek het eenvoudig gedoen wat ek moes terwyl ek gesukkel het om dit vir almal weg te steek. As jy siek en seer is en jy het nie ‘n sent op jou naam nie, gee jy nie ‘n hel om van wie jy steel of hoe jy dit doen nie."

Wanneer Anoux uiteindelik besluit om haar verslawing te verbreek, draai sy naby die dood om voor sy haar lewe weer kan begin opbou.

Elke mens met kinders behoort hierdie boek te lees, en ook elke mens sonder kinders. Vir dié van ons wat al hierdie paadjie gestap het met ‘n kind, sny hierdie boek skoon tot op die been.

Recently viewed

See more
For Amazfit Bip 1S 20mm Double Color Silicone Watch Band(Black+Blue)
New
R234.07
1 Pair 1 To 4 Years Old Red Warm Gloves
New
R144.00 No bids
ADATA XPG S70 M.2 PCIE GEN4 X4 NVME 1TB
New
R1,954.80
33% OFF
Battery Back Cover for Huawei Honor 8X Max(Blue)
New
R347.00 R521.00

Customer ratings: 1 ratings

ok
08 Jan 2020