Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
DONKER SPORE - CJ LANGENHOVEN
Tafelberg uitgewers
Vier en dertigste druk,1972
98 bladsye
Hardeband met omslag
Die omslag is baie verweer verwering maar die boek self is in’n baie goeie toestand. Daar is pen merke op bladsye 5, 7, 11 en 15. Sien asseblief die fotos vi rmeer duidelikheid.
Posgeld R30 wees. Indien u meer as een item koop, kontak my asseblief vir ‘n gekombineerde versendingskoste.
Slegs binne die grense van SuidAfrika.
Versekering ekstra.