Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
In 1896 kort voor die ABO vertrek die jong koerantman Eugene Marais uit die Transvaal na Londen. In 1974 verskyn Leon Rousseau se lewensverhaal oor hom Die groot verlange. Rousseau glo Marais se tyd in Londen is vir die geskiedenis verlore. In Donker stroom leer ons nou presies waarmee Marais tydens die ABO besig was ...
TITLE: Donker stroom
AUTHOR: Carel van der Merwe
SKU: 9780624073420
PUBLISHER: Tafelberg Publishers Ltd
DATE PUBLISHED: 21/09/2015
PLACE PUBLISHED: South Africa
PAGES: 608
BINDING: Paperback / softback
LANGUAGE: Afrikaans
DIMENSIONS: 152 mm x 222 mm x 15 mm
WEIGHT: 500 gr