This item has closed with no items sold
View the relisted Item
View the relisted Item
View other items offered by Waveren25148

Similar products

R30 shipping
Die Parlement En Sy Tradisies - Author: Dr Paul van der Merwe
R250
R30 shipping
DIE BESTE VAN EUGÈNE MARAIS
R120
Die Bronnelys en Voetnote / PJ Van der Merwe
R35
Die beste van Eugene Marais (pragtig geillustreer)
R99
Donker Stroom : Eugene Marais en Die Anglo-Boereoorlog / Carel Van Der Merwe
Donker Stroom : Eugene Marais en Die Anglo-Boereoorlog / Carel Van Der Merwe

Donker Stroom : Eugene Marais en Die Anglo-Boereoorlog / Carel Van Der Merwe

Secondhand
R230.00
Closed 1 May 24 12:31
Shipping
Standard courier shipping from R30
R30 Standard shipping using one of our trusted couriers applies to most areas in South Africa. Some areas may attract a R30 surcharge. This will be calculated at checkout if applicable.
Check my rate
Ready to ship in
The seller has indicated that they will usually have this item ready to ship within 15 business days. Shipping time depends on your delivery address. The most accurate delivery time will be calculated at checkout, but in general, the following shipping times apply:
 
Standard Delivery
Main centres:  1-3 business days
Regional areas: 3-4 business days
Remote areas: 3-5 business days
Get it now, pay later
Buyer Protection

Product details

Condition
Secondhand
Location
South Africa
Bob Shop ID
611634082

2015 sagteband met 531 bladsye in goeie toestand.

Aan die einde van 1896, enkele jare voor die Anglo-Boereoorlog, het die 26-jarige wewenaar en Transvaalse koerantman Eugne Marais na Londen vertrek om in die regte te gaan studeer. Hier het hy onskynlik tot in die doodsnikke van die oorlog gewoon.

Oor hierdie lewensjare van een van Afrikaans se beroemdste letterkundige figure is baie min bekend. Leon Rousseau s in sy baanbreker-lewensverhaal oor Marais, Die Groot Verlange (1974): "Tensy ontdekkings gemaak word wat 'n mens jou op die oomblik kwalik kan voorstel, sal dit altyd onmoontlik bly om 'n samehangende relaas van Marais se vyf jaar in Europa te gee."

Hierdie ontdekkings en nog baie meer is nou gemaak. In Donker Stroom word onthul presies waarmee Marais hom kort voor, tydens en n die bitter stryd tussen Boer en Brit besig gehou het, 'n verstommende verhaal wat 'n mens jou skaars kan indink. Was Marais die onkreukbare patriot en joernalis wat sy biograwe van hom gemaak het, of is hierdie Afrikaner-ikoon ook deur die donker stroom van die tydsgees meegesleur?

More from this seller

View all
R30 shipping
The Boers in Portugal - De Klerk
R320
The mechanics of the South African Financial System - Falkena & Fourie & Kok
R55
Marthinus se roem - Van den Heever
R45
R30 shipping
The Golden Horseshoe - By Terence Robertson
R145

Recently viewed

R30 shipping
Main Brush Side Brush Hepa Filter Mop Cloth for Roidmi Eve Plus
R453
Two hundred thousand dollars zimbabwe
R80