R65.00 Standard shipping applies to orders under R100.00, in most areas in South Africa. R35.00 Standard shipping applies to orders over R100.00. Some areas may attract a surcharge surcharge. This will be calculated at checkout if applicable. Check my rate
R35.00 pickup point shipping applies to orders under R100.00, in most areas in South Africa. R5.00 pickup point shipping applies to orders over R100.00. There are various locker and counter collection points across South Africa. View locations
The seller allows collection for this item. Buyers will receive the collection address and time once the order is ready.
The seller has indicated that they will usually have this item
ready to ship within 3 business days.
Shipping time depends on your delivery address.
The most accurate delivery time will be calculated at checkout,
but in general, the following shipping times apply:
Toestand : Goed. Eerste druk, Tafelberg, 1976, Hardeband - Digbundel - 53pp. ISBN 0624008681.
"In Donker van mere is die kern van die verse in die eerste afdeling (Stilte van mere) weer die ervaring van reis, geografies oor afstande, deur die tyd en innerlik, wat dan ook 'n groot aantal liefdesverse insluit.
Die tweede afdeling van die bundel (Wapens oor volke) verken die politieke aspekte van die geografiese gebiede waarin die digter reis.
Die derde afdeling (Bulle, winde, mense) bevat hoofsaaklik bespiegelende verse en beskrywingsverse. Die toegegroeide tuine van my jeug bevat 'n mooi teenstelling tussen die Bybelse en die eie sondeval asook die toegegroeide paradys van die spreker se jeug vergelyk met die Tuin van Eden. Molekulêre biologie gee 'n interessante verbinding van suiwer intellek met die ekstase en emosie van 'n mediese deurbraak.
Die vierde afdeling is En weer te reis, wat weer reisverse bevat." -- WIKI
Ons kombineer posgeld, so kyk gerus na ons ander items wat aangebied word.
Please Click --->HERE<--- to see all the itemsPTO Booksis selling.