Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
Greg Owen, voormalige hoofseun van Lawson Kollege en kuberkraker van formaat, is nou 'n eerstejaar-Matie. Sy pa en Dok Pienaar, ontmasker as die Baker en die Candlestick Maker van Project Nursery Rhyme, is agter tralies. Maar wie en waar is die Butcher? As jy wil wraak neem, moet jy twee grafte grawe.
Book in good condition with some pages containing Pencil marks