Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
This item is sold brand new. It is ordered on demand from our supplier and is usually dispatched within 4 - 8 working days
Die verhaal van Donkerland speel af oor 'n tydperk van 158 jaar, vanaf 1838 tot 1996. Met die veranderende sosiopolitieke landskap van die land as agtergrond, volg hierdie reeks die lief en leed van ses generasies uit 'n setlaarfamilie, asook die werkersfamilie op die plaas Donkerland in die Wenendistrik van Kwazulu-Natal.
Die sentrale fokus van Donkerland is die ingewikkelde verhoudings tussen die verskillende generasies en die verhouding tussen die familie en die plaaswerkers. Donkerland is in 1997 as verhoogdrama vervaardig en was bestempel as 'n mylpaal in Suid-Afrikaanse letterkunde
Summary | Donkerland is 'n kykNET dramareeks gebasseer op die bekroonde verhoogproduksie, geskryf deur Hertzogpryswenner Deon Opperman. Die verhaal van Donkerland speel af oor 'n tydperk van 158 jaar... |
Studio | Black Sheep |
Format | DVD (Boxed set) |
Release date | 20150602 |
Contributors | Gys De Villiers (Actor), Helene Lombard (Actor), Jacques Bessenger (Actor) |