Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
Die Poniehoewe-Klub #8: Donkieman, deur Mary Sadler
Wie is die geheimsinnige Donkieman wat hom op die meent tuisgemaak het? Toe die juwelierswinkel beroof word dui alles daarop dat hy die dief is, maar is hy?
Die Poniehoewers glo hy is onskuldig, maar nou moet hulle dit bewys met net n onhandige kulkunstenaar en die dorp se donkies om hulle te help.
Hiehô-hiehô!
Uitgegee deur GROENHEIDE BOEKE.
BOEKE IS TERUG VAN 'N BOEKWINKEL, DUS MET PRYSPLAKKERS EN RAKMERKE.