Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
Title: Doodmenslik
Author: Willem Lodewikus Van der Merwe
Publisher: Protea Boekhuis
Year: 2018
Number of pages: 90
ISBN: 9781485308959
Synopsis: Willie van der Merwe se debuutbundel handel oor religieuse ontnugtering, geklee in vele vorme, en is ¬タルn verkenning van die eksistensiele vakuum soos selde tevore in Afrikaans. Die titel sinspeel op die eenvoudige kwaliteite van die alledaagse mens aan die een kant, maar aan die ander kant op die fisiese en geestelike dood wat as goue draad deur die bundel loop. Die dualisme tussen skoonheid en weerloosheid word van meet af aan ondersoek en die gebroke werklikheid van die digter se ervaringswereld word treffend verbeeld. Dit is ¬タルn donker bundel vol swart humor, wat die weersin van erotiek en oorlog op skrydende en dikwels ironiese wyse verwoord. Dit eindig egter met ¬タルn evangeliese optimisme: met van die mooiste liefdesgedigte wat nog in Afrikaans verskyn het. --Publisher.
Condition: Used
Books are all in a used condition unless otherwise stated and may contain signs of wear and handling. Items are inspected before listing to ensure they are in an acceptable condition. Please ask questions if you need more details on an item's condition.See more of our books at