Doodsroeper
About This Book
Condition & Size
Doodsroeper
Rika Cloete
Medium Paperback
Februarie, 1861. 'n Groepie trekboere maak naby die Gamagara-rivier in die Kalahari staning. Nie ver daarvandaan nie, lê Stilbos 'n misterieuse bos sonder voëls, maar ook die skuilplek van die Doodsroeper, 'n onaardse wese wat uitroep voordat iemand sterf.
Kort voor lank word die geskende lyk van een van die boere in die bos gevind. Dit is ongetwyfeld moord en Soois Bruwer, 'n verloopte wetsman, word versoek om ondersoek in te stel.
Hoe dieper hy delf, hoe ingewikkelder word die saak en hoe meer besef hy dat hy eintlik maar bitter min van die mense óm hom weet. Op hul hulp kan hy ook nie juis reken nie. Daar is nou wél oom Albert Siener met sy vreemde visioene, maar daarvan verstaan Soois g'n snars nie. Dan is daar Nella Uys, 'n onkonvensionele, geheimsinnige vrou wat baie weet, maar min sê. En klein Krisjan Harmse wat die oplossing vir die raaisel ken, verraai niks.
Net toe Soois dink hy is op die regte spoor, roep die Doodsroeper weer en sit hy met 'n tweede lyk op hande. Nou moet hy alles inspan om die moordenaar vas te trek, maar 'n hele klompie verrassings wag nog op hom ...
About Readmatter Online Used Bookshop
Born from a dream during the heart of the COVID-19 pandemic, ReadMatter has blossomed into one of South Africa s premier online used bookstores. Operating from three strategic depots in Gauteng, we diligently deliver hundreds of books weekly, illuminating minds and enriching souls and bringing the joy of reading to every corner of the nation. Our shelves boast roughly 10,000 books and 4,000 authors at any moment, with an additional 100,000 unlisted treasures available upon request. Can't find what you're looking for? Allow us the privilege to unearth it for you! At ReadMatter, a portion of every sale is lovingly donated to a variety of causes supporting the aged, the vulnerable, and animal conservation. Join us in turning pages and transforming lives, one story at a time.