Doodsteek van `n Diabeet -- E.W.S. Hammond

Secondhand
1 available
R60.00
Shipping
Standard courier shipping from R60
R60 Standard shipping applies to orders under R100, in most areas in South Africa. R30 Standard shipping applies to orders over R100. Some areas may attract a R30 surcharge. This will be calculated at checkout if applicable.
Check my rate
Free collection from Van Riebeeckstrand, Cape Town
The seller allows collection for this item and will be in contact with the full collection address once the order is ready. Ready for collection by Thursday, 6 June.
Ready to ship in
The seller has indicated that they will usually have this item ready to ship within 6 business days. Shipping time depends on your delivery address. The most accurate delivery time will be calculated at checkout, but in general, the following shipping times apply:
 
Standard Delivery
Main centres:  1-3 business days
Regional areas: 3-4 business days
Remote areas: 3-5 business days
Get it now, pay later
Seller
Buyer Protection

Product details

Condition
Secondhand
Location
South Africa
Product code
HJGC
Bob Shop ID
614317069

Toestand : Goed.

Eerste druk, Tafelberg, 1995, Sagteband - Digbundel - 60 pp.

Doodsteek van n diabeet handel in hoofsaak oor Hammond se mediese toestand, waar sy siekte hom dwing om nie net sy huidige situasie te ervaar en deurleef nie, maar ook nostalgies te dink oor die dinge wat was en nie meer kan wees nie, asook dit wat nog moet kom.

n Sterkpunt is dat hy daarin slaag om die sentimentele te vermy. In sommige verse spreek weemoed oor die herinneringe van die verlede, wat nie weer herbeleef kan word nie (Soetland), terwyl sy huidige toestand aanleiding gee tot gedigte soos Selfportret op vyftig en Die eisers, waarin telkens n sterk kontras met die vorige toestand getrek word. Hy kom ook in opstand teen God oor sy lyding (Showdown), terwyl in sommige verse hy sy lyding vergelyk met dié van Christus (Via dolorosa, Aanvaarding).

In die plek van n beminde is nou net die verpleegster van die daaglikse inspuiting (Doodsteek van n diabeet), terwyl Spel makaber op wrang wyse die verval van die liggaam beskryf. Die struggle is die sterk slotgedig van die bundel, waarin die stryd teen die liggaam beskryf word in terme van die politieke stryd om bevryding. Aangrypend is die sober Song, song blue (met toespelings op die populêre liedjie van Neil Diamond), waarin die spreker met die gebruik van Engels n nie-sentimentele versoek oor sy begrafnis rig.

Die Eugène Marais-prys word in 1996 aan Doodsteek van n diabeet toegeken. Sy gedigte word opgeneem in Groot verseboek en Die Suid-Afrikaanse poësie in n duisend en enkele gedigte, asook in ander versamelbundels soos Senior Verseboek, Junior Verseboek, Die dye trek die dye aan en Woordpaljas. -- WIKI

Ons kombineer posgeld, so kyk gerus na ons ander items wat aangebied word.

Please Click ---> HERE <--- to see all the items PTO Books is selling.

More from this seller

View all
The Kon-Tiki Expedition: Across the Pacific by Raft -- Thor Heyerdahl
R48
Furniture and Furnishings: Practical Decoration and Design Ideas -- Melanie Paine
R39
Broodplesier -- Delene Barnard
R25
The ABC Herbal -- Steven H. Horne
R48
Add to cart

Recently viewed

See more
R30 shipping
JIAFA JF-619-0.8 Pentalobe 0.8 x 30mm Screwdriver for iPhone Charging Port Screws(Black)
R187
R30 shipping
Towards a Curriculum for All - Dorchester Curriculum Group
R405
R30 shipping
william kentridge - Mudam Contemporary Art Museum exhibition poster
R8,500
R30 shipping
Kecag KC-609 Wall Mounted Home DVD Player Bluetooth CD Player, Specification:DVD/CD+Connectable TV +
R1,384

Similar products

Dagboek van `n Wimp
R45
R30 shipping
Lied van die boeings 'n kabaret, 'n kaberet - Etienne Van Heerden
R140
OU WYN VAN VREUGDE DEUR W.E.G. LOUW
R39
Dagboek van 'n Soldaat - N.P. van Wyk Louw
R60