This item has closed 1 buyer bought 1 item
View other items offered by BeesBobBooks277

Similar products

Dooie Duikers Deel nie - Heinz Konsalik Dooie Duikers Deel nie - Heinz Konsalik
Dooie Duikers Deel nie - Heinz Konsalik Dooie Duikers Deel nie - Heinz Konsalik
Sold

Dooie Duikers Deel nie - Heinz Konsalik

Secondhand 1 was available
R35.00
Shipping
Free shipping is available from BeesBobBooks for all orders above R500.00, using one of our trusted couriers.
Check my rate
Free collection is available from various lockers and counter collection points across South Africa, for all orders above R500.00 from BeesBobBooks
View locations
The seller has indicated that they will usually have this item ready to ship within 4 business days. Shipping time depends on your delivery address. The most accurate delivery time will be calculated at checkout, but in general, the following shipping times apply:
 
Standard Delivery
Main centres:  1-3 business days
Regional areas: 3-4 business days
Remote areas: 3-5 business days
Buyer protection
Get it now, pay later

Product details

Condition
Secondhand
Location
South Africa
Bob Shop ID
671147147

Onder die lessenaar lê 'n lyk agtergelaat deur 'n gierigaard wat vir 'n handvol kleingeld sal doodmaak. Maar wat die lyk agterlaat 'n versteekte kaart wat ecue gelede geteken is is vir vyf jong mense die beginpunt van 'n avontuur vol doodsgevare, haat, menslike agterbaksheid en listigheid. Hans Facrber, mediese student; Ellen Herder, sy verloofde; Peter Damms, 'n argeoloog; René Chagrin, beroepsduiker wat net so vaardig is as moordenaar; Pascale Dufour, sy verloofde wat deur hartstog gedryf word tot moorddadige raserny - dít is die vyf karakters wat Heinz Konsalik, meester-verteller, saamgooi in die hel van emosies wat op 'n skattejag uitbars. As baas-mensekenner laat ontplooi Konsalik hierdie karakters voor die leser; kompleet in al hul swakheid, hul listigheid, hul gierigheid, maar ook in hul oomblikke van sterkte, wanneer hulle bo hulself en hul emosies uitstyg. Hardeband Baie sluitasie aan stofomslag Verder goeie kondisie met natuurlike vergeling 


Kondisie: 5