R60 Standard shipping applies to orders under R100, in most areas in South Africa. R30 Standard shipping applies to orders over R100. Some areas may attract a R30 surcharge. This will be calculated at checkout if applicable. Check my rate
Free collection from
Van Riebeeckstrand, Cape Town
The seller allows collection for this item and will be in contact with the full collection address once the order is ready.
Ready for collection by Monday, 1 July.
Ready to ship in
The seller has indicated that they will usually have this item
ready to ship within 4 business days. Shipping time depends on your delivery address. The most
accurate delivery time will be calculated at checkout, but in
general, the following shipping times apply:
Toestand : Goed. Eerste druk, Tafelberg, 1976, Hardeband met omslag in plastiek - Kortverhale - 77pp.
" Dooierus kan stagnasie of die rus van die dooies beteken maar ook sekuur aanlê op die teiken, terwyl dit ook balans impliseer.
Die temas van die verhale is onder andere die eensaamheid en angs van gefrustreerde mense, met die Stormberge wat dikwels as agtergrond dien.
In hierdie verhale bemoei Aucamp hom vir die eerste keer werklik met die tydshantering in die kortverhaal, veral om die chronologie van verskillende belewenisse wat oor verskeie tye plaasvind, op te hef ten einde so beter die samehang en betekenis hieruit te haal " - WIKI
Ons kombineer posgeld, so kyk gerus na ons ander items wat aangebied word.