This item has closed 1 buyer bought 1 item
View other items offered by Sarie Potgieter358

Similar products

Trompie die stouterd deur Topsy Smith
Secondhand
R49.00
Voertuie Deur Die Eeue : Michel Doucet
Secondhand
R25.00
Papiertjie in die Wind - Ans van der Merwe (1979) - jeugboek
Secondhand
R40.00
AAA - VOSTER, Ben - Die Spook by die Kareeboom - [Uit eie Bodem Reeks, J.L.van Schaik - (Sagteband)
Secondhand
R34.00
Doolhof in die dieretuin deur Corlie Putter. Kies jou eie avontuur jeugboek. annaemm Doolhof in die dieretuin deur Corlie Putter. Kies jou eie avontuur jeugboek. annaemm
Doolhof in die dieretuin deur Corlie Putter. Kies jou eie avontuur jeugboek. annaemm Doolhof in die dieretuin deur Corlie Putter. Kies jou eie avontuur jeugboek. annaemm
Sold

Doolhof in die dieretuin deur Corlie Putter. Kies jou eie avontuur jeugboek. annaemm

New 5 were available
Indicative market price: R135.00
R135.00
Shipping
R35.00 Standard shipping using one of our trusted couriers applies to most areas in South Africa. Some areas may attract a R30.00 surcharge. This will be calculated at checkout if applicable.
Check my rate
The seller has indicated that they will usually have this item ready to ship within 3 business days. Shipping time depends on your delivery address. The most accurate delivery time will be calculated at checkout, but in general, the following shipping times apply:
 
Standard Delivery
Main centres:  1-3 business days
Regional areas: 3-4 business days
Remote areas: 3-5 business days
Buyer protection
Get it now, pay later

Product details

Condition
New
Location
South Africa
Product code
Doolhof in die dieretuin
Bob Shop ID
322024151

Ons 5de boek in die opwindende KIES JOU EIE AVONTUUR-reeks vir 9-14 jariges is hier!

Geskryf deur Corlie Putter.

Voorblad deur Alex Van Houwelingen

"Doolhof in die Dieretuin" vra 'n vreemde meisie jou hulpe, nes die dieretuin se hekke vir die nag begin sluit. Om haar te help, moet jy terug by die verlate dieretuin in... Wat volgende gebeur, hang van jou af! Want aan die einde van elke bladsy moet jy, die leser, 'n keuse maak wat bepaal wat volgende in die storie gaan gebeur. Jy kan die boek oor en oor lees - daar is meer as 40 verskillende eindes! Maar wees gewaarsku. Die avontuur is gevaarlik! Kies versigtig.

Ons KIES JOU EIE AVONTUUR-reeks jeugboeke is baie gewild! Nie net is dit propvol aksie, spanning, en gevaarlike kinkels nie ... maar dit is die ideale leesstof vir kinders wat lui is vir lees. Hierdie boeke is nie soos ander boeke wat jy al gelees het nie... Jy kan dit nie van voor tot agter deurlees nie. Aan die einde van elke bladsy moet jy, die leser, 'n keuse maak wat bepaal wat volgende gaan gebeur. Jy kan die boeke oor en oor lees, want daar is meer as 40 verskillende eindes vir elke storie! Maar wees gewaarsku... Die avontuur is gevaarlik. Kies versigtig...

** In VLOEK VAN DIE SEEKAT-EILANDE is jy 'n spesialis op die gebied van Antieke geskrifte, en terwyl jy die vloek van 'n geheimsinnige eiland moet vryspring, moet jy ook jou vriendin, Ans, probeer red...

** In PROFESSOR FRISKO SE PENARIE is jy die laboratorium-assistent van 'n verstrooide professor. Jy word gekrimp om geheime dokumente te gaan soek, en moet 'n paar gevare en 'n klomp skelms ontduik...

** In RAAISELS IN DIE MUSEUM is jy 'n polisie-speurder wat die verdwyning van die museum se eienaar moet ondersoek. Jy jaag teen tyd, want jy moet die ou tannie opspoor voordat 'n nuwe item om middernag bekendgestel word...

** In NAG VAN DIE SEEROWERS moet jy jou oom en tannie, asook die gaste op 'n passasierskip probeer red, want die kaptein van die skip is in werklikheid 'n seerower. Maar wie sal jou glo...?

** In DOOLHOF IN DIE DIERETUIN vra 'n vreemde meisie jou hulp om haar pa op te spoor. Hy het in 'n doolhof in die dieretuin verdwaal. Maar alles is nie pluis nie. Jy moet wilde diere en skelms ontduik, en jou pad lewend uit die doolhof vind...

Recently viewed

See more
NAG VAN DIE CLOWN - ABRAHAM H DE VRIES (1 STE UITGAWE 1989)
Secondhand
R38.00 No bids
2019 Matchbox ~ 34/100 Freightliner M2 106 ~ Mint on Short card
Secondhand
R45.00 No bids
Cressi Perla Mask - Scuba mask, Snorkelling mask
New
R570.00
Purple Boho Tribal Print Bikini Swimwear - Size : Medium
New
R389.00