Doolhof - Rudie van Rensburg(2022)
Check my rate
View locations
| Main centres: | 1-3 business days |
| Regional areas: | 3-4 business days |
| Remote areas: | 3-5 business days |
| Main centres: | 1-3 business days |
| Regional areas: | 3-4 business days |
| Remote areas: | 3-5 business days |
313 Bladsye, Sagteband
23.5x15.5x2.8cm
Omstrede en skatryk oud-politikus Armand Deysel is vermoor, en Kassie en Rooi het nie minder nie as ses verdagtes.
Gou het hulle nie minder nie as ses verdagtes: Die Deysel-eggenoot met die vreemde huweliksverhouding; die vermoorde se minnares met die bedenklike verlede; n verregse, onstabiele pa en seun; n glibberige kalant in die uitsmyterbedryf; én n man wat glo sy broer se selfdood kan voor Deysel se deur gelê word. Kassie dool omtrént tussen dié skare, een en elk met n motief vir moord.
Intussen is n Britse ondersoeker op die spoor van die waardevolle Doolhof-halssnoer, en n platsakman wat sy selfrespek moet herwin, steier telkens terug van n onsimpatieke samelewing se dwarsklappe.
Kassie en Rooi pak hul ondersoek sonder forensiese rugsteun aan, en al die verdagtes hardloop kringe om hulle. Gaan iemand dié keer vir Kassie ore aansit en met die perfekte moord wegkom?