Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
We combine postage, so do look at our other items on offer.
Postage prices outside of South African borders will differ. Please enquire before purchasing.
Dispatched within 3 business days.
Condition : Very Good.
Penguin, 2016 - Spanningsverhaal - 254 pp. Soos Nuut.
Dit gaan nag raak in die Swartland…
Paul Matthee het baie meer bagasie as die rugsak waarmee hy die land platloop. Daar is ’n aand, ’n uur in sy verlede waarvan hy nie kan ontsnap nie.
Langs die pad naby Riebeek-Kasteel help hy vir Bernard Ackerman, ’n ryk sakeman, om in gietende reën sy motor se gebarste band om te ruil.
Ackerman bied hom skuilplek aan, maar Paul besef gou die weelderige wynlandgoed Welverdiend is geen veilige hawe nie – sy tyd daar begin meer voel soos een van daardie ou swart-en-wit-rolprente waarin ’n dodelike jong vrou se kop vol planne op ’n vreeslike einde kan afstuur.
Doodskoot is ’n boek vol versoeking, geheime, oëverblindery en konfrontasie deur ’n veteraan van die spanningsverhaal in Afrikaans.
Please Click ---> HERE <--- to see all the items PTO Books is selling.