Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
In 1876 kom verskeie groepe Transvalers by die samevloei van die Krokodil- en Maricoriviere aan met die idee om na Damaraland te trek. Om daar te kom moet hulle ân stuk waterlose Kalahari bekend as die Dors oorsteek. Maar die magstryd tussen die voormanne van elke groep laat die trek op 'n ramp afstuur.
TITLE: Dors
AUTHOR: Marinda van Zyl
SKU: 9780624084365
PUBLISHER: Tafelberg Publishers Ltd
DATE PUBLISHED: 15/05/2018
PLACE PUBLISHED: South Africa
PAGES: 152
BINDING: Paperback / softback
LANGUAGE: Afrikaans
DIMENSIONS: 152 mm x 234 mm x 15 mm
WEIGHT: 500 gr