Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
Skrywer: Dot Serfontein
Formaat: Groot Sagteband
Toestand: Baie Goed
Tiendes van anys
Chris meen hy ry net saam met 'n ou man na vriende se plaas toe om 'n bok te skiet vir die kerkbasaar. Maar hierdie jagtog verander sy lewe onherroeplik. Die enigste boere op hierdie plaas is drie susters, en die oudste suster Elba - 'n sterk, onpeilbare en pragtige vrou - het 'n ontstellende uitwerking op Chris se gemoed. Elba het egter nie tyd vir 'n man nie, veral nie vir 'n dominee nie. Selfs al sou Chris haar liefde wen, is dit die laaste vrou wat sy gemeente as 'n pastoriemoeder sal aanvaar, en hulle maak dit ook gou duidelik. Elba en haar twee susters het elk 'n ander moeder, en hulle vader was met net een van die drie getroud. Die verhaal speel laat 1950, vroeg 1960 af.
Onder dieselfde ster
Hannie is in matriek, 'n kranige perderuiter, en haar sterk persoonlikheid staan vir min dinge terug, maar haar lewe is nie so sonnig as wat dit lyk nie. Haar pa is glad nie gediend met haar liefde vir die bywonerseun nie. En ernstiger: Haar onderwyser kan nie sy hande van hierdie pragtige meisie in sy klas afhou nie en in die tyd van ons verhaal, was dit nie die soort dinge waarvan mens jou ouers kan vertel nie.
New Brand new and unread book.
As New A secondhand book that can easily pass for a new one.
Very Good Book is in great condition with only a minor blemish here and there.
Good Book shows visible reading wear but nothing serious.
Fair Book shows clear and more significant wear, especially on the cover, but is still solid and intact.
Worn Book shows severe wear and tear while still being intact (commonly known as a "reading copy"). Worn books are still good perfect for a good read, all pages will be intact with none threatening to fall out.