Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
Aanvulling tot Anna Geyer se Briewe Uit Highveld: Briewe uit Londen aan Haar Dogter in die 1950's. Werp lig op politieke situasie gedurende die jare 1950-1954. Sy briewe aan Phil Weber. London omgewing, gesindheid teenoor Afrikaners, Jan Smuts, Ministers, sosiale lewe, Koninklike familie, Koning na Botha-huis, Sonde voor Kroning, Statebondslande, kroning, ens.
Hardeband met stofomslag goeie toestand 1969 Tafelberg uitgewers, goedgebind en skoon
Dankie dat u na my boeke kyk op kingmidasgold, ek kombineer boeke om te bespaar op posgeld.