Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
Daar is in die geskiedenis en ontwikkeling van elke samelewing en bevolkingsgroep bepaalde gebeure wat met reg "brandpunte" genoem kan word. Dit is gebeure en reaksies op gebeure waarvan agterna blyk dat hulle 'n belangrike invloed gehad het op die historiese verloop van sake. Inleiding, Lede van die Volksraad en die Kiesafdelings deur hulle verteenwoordig, September 1939, Die Kabinet, September 1939, Die Volkraadsdebat, 4 September1939. Uit Bronne: Debatte van die Volksraad Vol. 36, September 1939. Kruter,D.W. The Making of a Nation: A History of the Union of South Africa 1910-1961 Macmillan, 1969.
Eerste druk 1973 ISBN 0624003280 Afrikaanse Hardeband Joubert, Dian, compiler, Oorlogsverklaring 1939: Drama in die Volksraad (Cape Town: Tafelberg Uitgewers 99 bladsye Goed gebind en skoon wit bladsye.
Ek kombineer boeke om te bespaar op posgeld, sien asb. soortgelyke boeke op kingmidasgold2