Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
Hardeband. pp154. HAUM. Afrikaanse teks.
Bladsye skoon en stewig gebind en sommige inskrywings wat die boek karakter gee. Daar is ook interesante kaartjies en notas as boekmerkies. Skarniere, bindings en rugnaat goed. Omslaeborde is goed. Normale veroudering maar dis n netjiese werkbare eksemplaar.
Volkslewe met interesante hoofstukke soos "die Switserse stelsel" em "Magte van die Senaat".