Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
Dr Hendrik Frensch Verwoerd 1901 - 1966 deur G D Scholtz, eerste band, eerste uitgawe, eerste druk
'n Omvattende Biografie van Dr H F Verwoerd deur die joernalis G D Scholtz, wat 'n groot ontsag vir die karaktereienskape, lewe, staatsman en mens gehad het, en vir Verwoerd se kritieke rol in 'n era van die Suid-Afrikaanse geskiedenis.
Persksor-Uitgewery, eerste uitgawe, eerste druk, 1974. 306p.
Toestand:KWARTOGROOTTE, Hardeband, geen stofomslag, geringe bandslytasie en merke, geringe ouderdomsvergeling, stewig gebind.
Verpakking en Posgeld R35 (in S.A) WEENS GROOTTE EN GEWIG.
OM TE VERSEKER DAT DIE PRYS VAN MY BOEKE BEKOSTIGBAAR EN LAAG BLY, GAAN BOEKE IN 2014 SLEGS VRYDAE GEPOS WORD. (WEENS VERHOOGDE KOSTE VAN BRANDSTOF, VERPAKKING, POSGELD EN PARKERING), Indien u die boek (e)/item(s) dringend benodig of ander reëlings wil tref, kontak my gerus.
N.B.: Dit is natuurlik beter om meer as een boek by my te koop want dan betaal jy slegs R28 per 1 kg boeke en slegs R 6 posgeld vir elk van die boeke na 1 kg. Dus, kyk gerus na ander winskopies op my PoggioBooks BOB-bladsy.