Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
eerste uitgawe eerste druk 1974 hardeband met stofomslag 310 bladsye- boek is in die groter formaat, die stofomslag is redelik verweer, die hardeband het ligte skade aan die onderkant wat deur insekte veroorsaak is,naamstempel en 2 klein vlekkies voor in boek, die teks is skoon en die binding goed, ingeslote is n FOTOSTAAT van n handgeskrewe brief, versending R40 in RSA- GEEN oorsese versending