Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
eerste uitgawe eerste druk 1974 hardeband met stofomslag 306 bladsye, die stoofmslag het n paar merkies en klein skeurtjies, die hardeband is goed,voorste skutbladsy is verwyder - sien foto onder, een of twee vlekkies in boek, die teks is skoon en die binding goed- geen oorsese versending
Neem, asb kennis dat ek voortaan elke skoolvakansie vir die hele vakansie uitstedig is en dus nie in daar die tyd sal pos nie
Please note that in future I will be out of town each school holiday for the whole holiday will not be able to post during that time