Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
Waarheen kan jy gan wanneer jy vinnige antwoorde nodig het op moeilike vrae oor die huwelik, die gesin en ouerskap? Vra vir dr. James Dobson. Hierdie volledige tuisverwysingsgids oor die huwlik en die gesin is geskryf deur dr Dobson, Amerika se mees gerespekteerde kenner op die gebied van gesinskwessies. Sy boek bevat antwoorde op meer as 400 vrae wat gereeld oor gesinsake gevra word. Die antwoorde het het die toets van die tyd deurstaan en raak onderwerpe aan soos:
Dissipline
Mededinging tussen broers en susters
Die voorskoolse kind
Die laerskoolkind
Die lewe saam met tieners
Konsentraieverliessindroom
Openbare, privaat of tuisonderrrig
Enkelourskap
Stiefouerskap
Hoe om selfvertrou te bou in kinders en tieners
Seksvoorligting, hoe, waar, wanneer
N huwelik wat werk
Die geestelike lewe van die gesin.
PLEASE USE YOUR BOB USERNAME AS PROOF OF PAYMENT. NOT ORDER NO. ALL AUCTIONS WON MUST BE PAID WITHIN 3 DAYS. OTHERWISE ITEM WILL BE RELISTED AND NEGETIVE RATING WILL BE GIVEN, SNC FILLED. ONLY AUCTIONS WON IN THE SAME WEEK WILL BE COMBINED. NO EXCEPTIONS.
PLEASE DONT BID IF YOU CANT PAY.
IF YOURE NOT HAPPY WITH YOUR ITEM, CONTACT ME BEFORE LEAVING A NEUTRAL OR NEG RATING. I AM ALWAYS WILLING TO KEEP MY CUSTOMERS HAPPY.
IMPORTANT: I CAN NOT BE HELD RESPONSIBLE FOR ITEMS DAMADGED IN TRANSIT. THE POST OFFICE DONT PAY FOR ITEMS BROKEN OR DAMAGED IN TRANSIT EVEN IF IT WAS THEIR FAULT. ALL ITEMS WILL BE WELL PACKED FOR YOUR ITEMS PROTECTION.